Review Details
Windi- Gas & Colic Relief for Babies
-
Product Review (submitted on 5 November 2017):
-
Ek is n nuwe mamma. Ons dogtertjie is 7weke oud. Ons het vreeslik gesukkel( en doen soms steeds) met krampe en winde. Ons het alles al probeer. Elke kramp middel op die mark. Ons het selfs n draai gemaak by die chiropractor. N vriendin het Ons vertel van die windi. Dit verskaf dadelike verligting en sal dit defnitief aambeveel. Vanoggend was weer een van daardie dae en nadat ons dit gebruik het het ons sommer n gelukkiger baba gehad.
Please wait...

Item Successfully Added to Cart