Review Details
Earthsap Machine & Handwash Laundry Powder
- Product Review (submitted on 28 May 2017):
- Agv die vreeslike droogte wat ons tans in is het ek my wasmasjien laat uit spoel op die gras en earthsap se waspoeier spoel daar uit en dit maak dat die gras super groen groei. Was bekommerd dat dit sou dood gaan maar die besluit om organies te gaan bewys weereens hoe goed dit vir die aarde is. Dankie vir n fantastiese produk...