Review Details
Virgin's Milk Pomegranate Rose Day Cream (Normal/Dry Skin)
- Product Review (submitted on 21 May 2015):
-
Hierdie produk is sover die beste room wat ek van VG gebruik het. Ek dink nie dat die room geskik is vir droee velle nie, maar dit is perfek vir my amper-32 jarige kombinasievel.
Dit trek vinnig in die vel in en maak my vel baie sag en bevog. En dit ruik absoluut heerlik!