Review Details
Earthsap Lavender & Rosemary Roll-On
-
Product Review (submitted on 3 April 2015):
-
Na vele flops met natuurlike deoderante het ek tot die gevolgtrekking gekom dat sulke produkte gewoonlik nie opgewasse is om my, umm, vars te hou nie! Hierdie produk was n verassing: solank mens nie die doeltreffendheid van n anti-perspirant verwag nie, werk dit goed! Dit het n lekker skoon, medisinale reuk en as ek dit 2 keer per dag aanwend hou dit alles vars ;-) Dit is ook n sagte produk wat ek direk na n waks kan aanwend en nie n branderigheid voel nie.
Please wait...

Item Successfully Added to Cart