Review Details
Lavender & Chamomile Freshener
- Product Review (submitted on 28 February 2015):
-
Dis
fyn sproei wat mens se vel regtig opvars. Dit is so lekker dat dit nie irritasie veroorsaak nie en nogsteeds die verfrissende gevoel gee - ek dink dit is dalk die laventel? (ek sal egter erken dat VC se roosgeur velverfrisser lekkerder ruik...)